About Tag8

This author has not yet filled in any details.
So far Tag8 has created 29 blog entries.

Assistent-Wynmaker

2017-06-27T16:04:16+00:00

Montagu Wynkelder Assistent-Wynmaker Montagu Wynkelder, geleë in die skilderagtige Montagu Wynstreek, benodig ’n uitstekende kommunikeerder met sterk interpersoonlike en leierskapvaardighede wat ten volle gekwalifiseerd is in Wingerdbou en Wynkunde. Toepaslike ondervinding, internasionaal of plaaslik, sal sterk in die aansoeker se guns tel maar is nie ’n vereiste nie. Die Assistent-Wynmaker is verantwoordelik vir: • die koördinering van [...]

Finansiële Bestuurder

2017-06-27T16:01:46+00:00

Lutzville Wynkelder Finansiele Bestuurder Lutzville Wynkelder, geleë in die Weskus Wynroete, beskik tans oor die bogenoemde loopbaangeleentheid vir ’n dinamiese persoon wat ten volle tweetalig is, goeie menseverhoudinge handhaaf, ’n uitstekende kommunikeerder is, organisatories, onder druk en baie noukeurig kan werk. ’n Toepaslike naskoolse rekeningkundige kwalifikasie (Geoktrooieerde Rekenmeester (CA)/B.Compt) is ’n vereiste vir hierdie pos terwyl [...]

Bestuurder: Menslike Hulpbronne

2017-06-27T16:00:44+00:00

Stellenbosch Munisipaliteit Strategiese en Korporatiewe Dienste Bestuurder: Menslike Hulpbronne Salaris: R582 156 – R755 688 per jaar (T-18 van ‘n Graad 4 Plaaslike Owerheid) plus voordele Posverwante navrae: A.M.C de Beer, tel. 021 808 8018 Verwysingsnommer: 7.2 Volledige besonderhede oor hierdie pos is beskikbaar by ons webwerf by www.stellenbosch.gov.za Benewens die bovermelde salaris bied hierdie pos [...]

Social Auxiliary Worker

2017-06-27T15:59:22+00:00

Department of the Premier Social Auxiliary Worker, George Remuneration: OSD as prescribed Reference Number: DSD 2017-67 Applications are to be submitted online via www.westerncape.gov.za/jobs The WCG is guided by the principles of Employment Equity. Disabled candidates are encouraged to apply and an indication in this regard would be appreciated. Closing date: 14 July 2017