Western Cape Government Jobs

Western Cape Government logo
OPWINDENDE GELEENTHEDE VIR MENSE WAT ’N VERSKIL WIL MAAK
Vir volledige inligting oor die bogenoemde pos/te besoek ons webblad by:
www.westerncape.gov.za/health-jobs
Toegang tot die webblad kan verkry word by die Cape Gateway-adres:
Dorpstaat 4, Kaapstad, Wes-Kaap, Suid Afrika.
Die Wes-Kaapse Regering word deur die
beginsels van Diensbillikheid gelei.
Kandidate wat gestremd is, word
aangemoedig om aansoek te doen en ’n
aanduiding in hierdie verband sal waardeer word.
Sluitingsdatum:
2 Februarie 2018
DEPARTEMENT VAN GESONDHEID
DIREKTORAAT: APTEEKDIENSTE, OUDTSHOORN MEDIESE SUB-DEPOT
(HOOFKANTOOR, KAAPSTAD)
APTEKER GRAAD 1 TOT 3
Vergoeding:
Graad 1:
R615 945 per jaar
Graad 2:
R673 494 per jaar
Graad 3:
R736 425 per jaar
(’n Gedeelte van die pakket kan volgens die individu se persoonlike behoeftes gestruktureer
word.)
HARRY COMAY HOSPITAAL
OPERASIONELE BESTUURDER VERPLEGING GRAAD 1 (ALGEMEEN)
Vergoeding:
R394 665 (PN-A5) per jaar
2018-01-23T13:01:44+00:00