Chat with us, powered by LiveChat

Interne Ouditeur x2

  • Full Time
  • Hermanus
  • Salary: R310 608 per jaar

Overstrand Municipality

Overstrand Munisipaliteit is ’n dinamiese sentrum van uitnemendheid waar die gebied se besonderse potensiaal binne ’n pragtige omgewing ontsluit word. Ons taak is om ewewigtige groei en ontwikkeling binne ons natuurlike omgewing tot voordeel van al ons mense in hulle onderskeie gemeenskappe te bevorder. Die Munisipaliteit sluit die Hangklip/Kleinmond, Hermanus, Stanford en Gansbaai areas in.

Overstrand nooi bevoegde en selfgemotiveerde mense asook kandidate uit die aangewese groepe wat uitdagings geniet, om deel van ons topspan te word en vir die volgende poste aansoek te doen:

Direktoraat: Kantoor van die Munisipale Bestuurder (Hermanus)

Interne Ouditeur x2

Verw.: WC0325032 en WC0326380

Salaris: R310 608 per jaar

Sluitingsdatum: Maandag, 9 Desember 2019 om 15:00.

Besoek asseblief ons webtuiste by www.overstrand.gov.za vir die volledige advertensies en inligting oor die aansoekproses. Die poste kan ook op die kennisgewingborde by die onderskeie biblioteke en munisipale kantore besigtig word.

2019-11-29T09:32:16+02:00