Kliniese Tegnoloog-Student (Kardiologie)

Website Western Cape Government

Western Cape Government logo

OPWINDENDE GELEENTHEDE VIR MENSE WAT ’N VERSKIL WIL MAAK
Vir volledige inligting oor die bogenoemde pos/te besoek ons webblad by:
www.westerncape.gov.za/health-jobs
Toegang tot die webblad kan verkry word by die Cape Gateway-adres:
Dorpstaat 4, Kaapstad, Wes-Kaap, Suid Afrika.
Die Wes-Kaapse Regering word deur die
beginsels van Diensbillikheid gelei.
Kandidate wat gestremd is, word
aangemoedig om aansoek te doen en ’n
aanduiding in hierdie verband sal waardeer word.
Sluitingsdatum:
22 Junie 2018
DEPARTEMENT VAN GESONDHEID
TYGERBERG HOSPITAAL, PAROWVALLEI
KLINIESE TEGNOLOOG-STUDENT (KARDIOLOGIE)
(2-JAARKONTRAK) (2 POSTE)
Vergoeding: R107 886 per jaar plus 37% in plaas van diensvoordele

2018-06-06T12:12:52+00:00